GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Nuwe Vrystellings

  • Van Kettings tot Keuses

Van Kettings tot Keuses

$45.13 $80.33
BESKIKBAAR IN APRIL 2026 GENRE: NIE-FIKSIE SAGTEBAND FORMAAT: 222 X 148 mm PRYS: R345.00 200 BLADSYE ISBN 9781997476160Savnola Goldridge is ’n geakkrediteerde meester-afrigter en integratiewe gedragstrateeg met meer as 30 jaar se ervaring in afrigting, konsultasie en entrepreneurskap. Sy kombineer gedragswetenskap en neurowetenskap met persoonlikheids- en leierskapsmodelle om individue, paartjies en spanne te bemagtig. As praktisyn in trauma en sterwensbegeleiding bring sy nie net professionele kundigheid nie, maar ook persoonlike ervaring van verlies, aanpassing en innerlike transformasie. Haar eie reis met die Enneagram het haar gehelp om vroeë oorlewingspatrone te herken en met groter deernis en vryheid te leef — ’n insig wat diep verweef is in die boek. Jacques Engelbrecht is ’n leierskapsafrigter en prosesfasiliteerder wat sy werk baseer op neurowetenskap en menslike ontwikkeling. Sedert sy ontdekking van die Enneagram in 2012 is hy ’n toegewyde student van gedrag en motivering. Sy persoonlike reis deur uitdagings, verandering en selfondersoek het hom laat besef hoe beskermingsmeganismes wat eens nodig was, later groei kan beperk. Hierdie eerstehandse ervaring gee geloofwaardigheid en diepte aan sy werk — en aan die boodskap van die boek.
Nuwe Vrystellings

Nuwe Vrystellings

  • Going against the stream
    $68.99 $89
  • Wings of duty, shadows of power
    $60.34 $105.6
  • GERTRUIDA GANS (Audio Book)
    $67.5 $95.85
  • VOOR DIT TE LAAT IS
    $66.04 $101.7
  • Van Oekraine tot Iran
    $35.63 $57.72
  • Die hart van ‘n Ma
    $42.61 $80.96
  • Van Kettings tot Keuses
    $45.13 $80.33
  • Basjan se flessie vir depressie
    $59.19 $88.79

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE