GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Nuwe Vrystellings

  • Die hart van ‘n Ma

Die hart van ‘n Ma

$42.61 $80.96
BESKIKBAAR IN APRIL 2026 GENRE: NIE-FIKSIE SAGTEBAND FORMAAT: 213 X 137 mm PRYS: R275.00 200 BLADSYE ISBN 9781997476290Daniëlla van Heerden is ’n joernalis, kommunikasiepraktisyn, onderhoudvoerder, spreker, skrywer … en ’n mamma! Haar stokperdjie is die Afrikaanse ouerskapspodsending “’n Ma & ’n Mikrofoon”, waarvan sy die aanbieder en vervaardiger is. Daniëlla is gebore en getoë in Potchefstroom, waar sy as nuuskierige agie die redakteur van haar skool- en universiteitskoerante was. In 2008 begin sy haar loopbaan by die dagblad Beeld, waar sy aangewys word as die Jong Joernalis van die Jaar. Twee jaar later sluit sy as veldverslaggewer aan by die (destyds splinternuwe) onafhanklike Afrikaanse bulletin op KykNET, eNuus. Sy word vir haar werk daar onder meer aangewys as die Nasionale Persklub se TV-nuusjoernalis van die jaar in 2013 en 2014, en ontvang ook ’n ATKV-mediaveertjie. Die Afrikaanse Taalraad het haar vereer met ’n Kokertoekenning vir haar bydrae tot Afrikaans. Daniëlla en haar man Cornél (’n video-en fotograaf) het twee dogtertjies: die 6-jarige Simoné en 3-jarige Leilana. Die gesin woon saam met hulle drie Jack Russells in Roodepoort.
Nuwe Vrystellings

Nuwe Vrystellings

  • GERTRUIDA GANS (Audio Book)
    $67.5 $95.85
  • Van Oekraine tot Iran
    $35.63 $57.72
  • Basjan se flessie vir depressie
    $59.19 $88.79
  • Going against the stream
    $68.99 $89
  • Die hart van ‘n Ma
    $42.61 $80.96
  • VOOR DIT TE LAAT IS
    $66.04 $101.7
  • Van Kettings tot Keuses
    $45.13 $80.33
  • Wings of duty, shadows of power
    $60.34 $105.6

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE