van ‘n afstand af
$39.24
$48.66
BESKIKBAAR IN OKTOBER 2025 KORTVERHALE SAGTEBAND FORMAAT: 213 X 137mm PRYS: R275.00 330 BLADSYE ISBN 9781067234898Koos is in 1954 in Pretoria se Moedersbond gebore. Hy word groot op ‘n kwekery in die omgewing van Onderstepoort buite Pretoria. Ná skool studeer hy aan die Potchefstroomse Universiteit (PUK) waarna hy as joernalis en nuusskrywer by die SAUK in 1978 aangestel word. Hierna kry hy ‘n pos as dosent in Afrika-politiek aan Unisa. In dié tydperk behaal hy ‘n MA-graad in Afrika-politiek cum laude aan Unisa. In 1989 word hy aangestel as vakkundige by die destydse Staatkundige Ontwikkelingsdiens (SOD) wat getaak was om vakkundige, logistieke en administratiewe ondersteuning aan die ontluikende politieke onderhandelingsproses van die laat 1980’s en 1990’s te gee. In 1997, ná die afhandeling van die finale grondwet, gaan vestig hy hom op ‘n familieplaas in die Waterberge tussen Modimolle en Vaalwater. Na 28 jaar het die tyd aangebreek dat Koos die plaas moet vaarwel roep.
Fiksie