Zellie my leespêllie
$43.72
$68.64
BESKIKBAAR IN NOVEMBER 2025 OUDERDOM: 5-7 JAAR SAGTEBAND FORMAAT: 210 X 148 mm PRYS: R240.00 52 BLADSYE ISBN 9781067235024Lizélda de Villiers is ‘n privaat pediatriese spraakterapeut wat ervaring inspan om ‘n meer inklusiewe en begripvolle omgewing te skep vir persone met uiteenlopende kommunikasiebehoeftes. Sy identifiseer spesifiek die behoeftes van graad R-leerders. Dit is haar passie om aan ouers die nodige ondersteuning en leiding te bied om hierdie doelwitte tuis met hulle kinders te bereik. Ouers spandeer so nie net kwaliteittyd saam met hulle kind nie, maar die kind kry ook die nodige hupstoot om graad 1 met selfvertroue aan te pak.
Fiksie