GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Christelik

  • Troos in my stryd met kanker

Troos in my stryd met kanker

$68.14 $124.7
Was jy al langs ʼn siekbed van iemand vir wie jy omgee? Of dalk is jy self die een in die siekbed? Watter troos is daar? In my bediening was ek al langs baie siekbeddens, veral by baie pasiënte met kanker. Soveel vrae, soveel seer, soveel onsekerheid. Wat sê ʼn mens vir hulle? Watter troos kan ek bied? Woorde ontbreek meeste van die tyd.As predikant was en is dit vir my baie moeilik . Wat lees ek? Wat kan ek sê? Watter troos en hoop kan ek uit die Bybel gee?In hierdie boek kyk ons na ʼn aantal tekste wat ons kan gebruik as troos. Dit beweeg van troos, bemoediging en versterking na die ewige hoop wat ons elkeen het. Jy kan hierdie boek vir jouself gebruik of dit vir iemand gee wat dit nodig het . As jong predikant het ek dikwels gesukkel om troos te bied aan mense wat dit nodig het. Met hierdie boek wil ek ook veral jong predikante, pastore of trooswerkers ʼn hulpmiddel gee wat hulle kan gebruik vir hospitaalbesoeke . Ek deel hierdie boek met almal wat troos en leiding nodig het.
Christelik

Christelik

  • ’N LEWE HIER
    $56.14 $81.4
  • Gaan Voluit in die lewe
    $38.64 $66.46
  • LAAT GOD JOU VERANDER
    $49.46 $72.21
  • Troos in my stryd met kanker
    $68.14 $124.7
  • Teken van die Seun van die mens
    $47.35 $73.87

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE