GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Christelik

  • LAAT GOD JOU VERANDER

LAAT GOD JOU VERANDER

$49.46 $72.21
Hierdie boek poog om aan te toon dat God voortdurend betrokke is in die lewens van alle gelowiges op elke vlak, hetsy toegewyde gelowige of nuwe onseker gelowige of gevestigde maar louwarm gelowige.Mense is  baie keer onseker hoe dat God met ons “praat” omdat Sy stem nooit hoorbaar is nie. Hoe onderskei ‘n mens die stem van God van die ander “stemme”  en geraas in ons gedagtes? Wanneer “hoor” ek God se “stem” of my eie wens in my gedagtes.Deur die voorbeeld van agt wyduiteenlopende persoonlikhede se lewens word die effek van God se inspraak op die lewens van gehoorsame, afhanklike gelowiges uitgelig. Die ware betekenis van sukses word duidelik in die mens se lewe.Die boek is bedoel vir alle Christen gelowiges om hulle eie soeke te ontleed en hulle betrokkenheid al dan nie by die evangelie van Jesus te verstaan. Hoe om ware sukses te ontdek en na te jaag deur gehoorsaamheid en totale afhanklikheid van God en Sy wil in ons lewens.Mense wat onseker is oor hulle eie geloof oortuigings kan baie baat vind by die voorbeelde wat in die boek gebruik word.
Christelik

Christelik

  • Gaan Voluit in die lewe
    $38.64 $66.46
  • LAAT GOD JOU VERANDER
    $49.46 $72.21
  • ’N LEWE HIER
    $56.14 $81.4
  • Troos in my stryd met kanker
    $68.14 $124.7
  • Teken van die Seun van die mens
    $47.35 $73.87

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE