GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Afrikaans

  • Die Voetspore wat ons nalaat

Die Voetspore wat ons nalaat

$59.13 $110.57
Voetspore …. hoe lyk my en jou voetspore tot dusver in ons lewens? Wat kan ons doen om beter voetspore te los? Dit is nooit te laat om beter Voetspre te los nie maar Moenie uitstel nie! Tyd is min en dit raak minder!Die boek VOETSPORE WAT DEUR ANDRÉ DIEDERICHS GEKRYF IS NOU BESKIKBAAR!Ek kan nie wag om my boek aan te skaf nie. Andre leer ons deur ware verbale waaroor hy skryf om vir ons lesse te leer hoe om beter voetspore te los… alles gaan nie net altyd oor geld nie! Voetsporen wat ons los gaan baie meer as net oor geld! Dit gaan oor verhoudings en hoe om die beste uit jou verhoudings te leer sonder om met verwyte jou spore na te laat en oor goed wat Jy later oor spyt gaan wees wat Jy gedoen het of nie gedoen het nie!Andre se lekker skryfstyl maak dit n baie lekker leesboek. Jy wil dit nie los alvorens Jy die laaste bladsy gelees het nie! Maak maar seker Jy het ietsie om te drink on die spanning te verlig tydens die ware verhale waaroor Andre skryf! Maak ook seker Jy het genoeg snees doe kies byderhand! !Hierdie is ook n baie aangename en baie waardevolle geskenk vir einge familie lid of vriend vir Kerstyd of verjaarsdag geskenk!Ek kan Hierdie boek ook net soos Nalatenskap baie sterk aanbeveel. Dit is iets wat Jy moet lees. Die wyse waarhede op ware verhale gebasseer sal verseker vir jou baie lesse leer en dit baie leest of vir nadenke wat dalk direk op jou van toepassing kan wees!Geniet die lees van Voetspore en vertel jou netwerke daarvan! Dit is n boek vir ‘n ieder en ‘n elk!! Jy is verseker armer as Jy Nie Hierdie boek gelees het nie!! Goeie verhoudings is die hoeksteen en die basis van elke sukses verhaal!
Afrikaans

Afrikaans

  • Die Voetspore wat ons nalaat
    $59.13 $110.57
  • The Medicine man
    $51.3 $66.69
  • Ons wag vir GODOT
    $56.92 $108.72
  • 3: The Medicine man
    $64.37 $86.9
  • 2: The Medicine Man
    $49.74 $94.01

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE