Die seun, die pikkewyn en die towerfluit
$63.93
$81.83
BESKIKBAAR IN APRIL 2025 JEUG SAGTEBAND R240.00 198 mm x 130 mm 137 bladsye ISBN: 978-1-067234-31-7Skrywer: Annette Marais, ‘n boekeliefhebber wat nog altyd versot daarop was om stories vir haar kinders en kleinkinders voor te lees, woon saam met haar man in Durbanville. Sy het as student aan Rhodes Universiteit onder leiding van André P. Brink en Abraham de Vries haar liefde vir taal ontwikkel. Daarna het sy eers skoolgehou en toe as taaladviseur en vertaler in die korporatiewe wêreld gewerk. Dis haar lewensideaal om haar passie vir boeke en musiek aan haar nageslag oor te dra. Die seun, die pikkewyn en die towerfluit is haar debuutboek.Illustreerder: Theodore Key is ‘n Kaapstadse boekillustreerder. Hy werk in tradisionele handgemaakte media. Sy vryskutprojekte sluit illustrasies vir kinderboeke, spotprente, persoonlike kunswerke en opdraggebaseerde werk in.
Kinderstories