THYSIE KAN NIE SLAAP NIE
$66.99
$115.22
BESKIKBAAR IN MEI 2025 KINDERPRENTEBOEK SAGTEBAND FORMAAT: 260 X 210 MM PRYS: R260.00 32 BLADSYE ISBN 9781067234560Skrywer Suné Steenberg woon in Centurion saam met haar man, Jaco, en dogtertjie, Adené. Haar oupa het haar as kind tydens vakansies op die plaas geïnspireer om haar liefde vir lees en skryf uit te leef. Sy hoop om hierdie passie aan haar dogtertjie oor te dra. Suné is ook lief vir musiek en speel kitaar. Sy en haar gesin geniet die buitelewe en reis gereeld. Thysie kan nie slaap nie is haar debuutboek.Erna van der Merwe, ’n talentvolle kunstenaar wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge.
Kinderstories