GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Spesiale Aanbiedinge

  • Die Stormsee Swyg

Die Stormsee Swyg

$30.47 $58.81
Helmuth Gunther, die aantreklike baas van Gunther en Vennote, styg met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is opgewonde om ’n grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. ’n Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in ’n bloekombos. Die harde kopstamp wat Gunther opdoen, vlek die donker gange van sy jarelange geheueverlies oop. Sy staatmakersekretaresse, Lanie de Wet, loop haar langs Gunther se hospitaalbeeld in sy onthoubeelde vas en begin besef…die man op wie sy verlief is, is dalk iemand anders. Hoe onvoorspelbaar, hoe diep en hoe lank kan ’n stormsee sy geheime bewaar? Met titels soos Lied van die Woestynduif, Lokstem van die Moeras en Wraakstem van die Kwamanebo onder andere, is dit geen wonder dat Annemarie J Pieterse nog net so ‘n gewilde skrywer is as toe haar boeke meer as 20 jaar gelede begin verskyn het nie. NALEDI is met trots die uitgewer van DIE STORMSEE SWYG.
Spesiale Aanbiedinge

Spesiale Aanbiedinge

  • Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse
    $24.91 $43.59
  • Stryd in die Bos
    $10.01 $15.62
  • Die Stormsee Swyg
    $30.47 $58.81
  • Liefde vir Lienke
    $45 $79.2
  • Coach Loffie – wenke vir wenners
    $90 $144.9

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE