GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Opvoedkundig

  • My kind is doof of hardhorend. Wat nou?

My kind is doof of hardhorend. Wat nou?

$69.49 $134.12
My kind is doof of hardhorend. Wat nou?Wanneer horende ouers besef hulle kind is doof, veroorsaak dit ’n emosionele skok en trane en met verloop van tyd baie vrae. Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding is uit die dowe mense se oogpunt, wat horende ouers help om ’n dowe of ’n hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie. Die eerste vraag wat die horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”Karina Jooste-Van Aarde was ’n Dowe personeellid van die Universiteit van Suid-Afrika, wat in Desember 2020 afgetree het en is ’n lid van die Dowe gemeenskap in Pretoria. Sy het Linguistiek vir graaddoeleindes gestudeer by Unisa. Sy het as ’n Dowe mede-navorser saam met Departement Linguistiek en Moderne Tale gewerk en was ’n diplomatieke bemiddelaar tussen die dosente, die Doktorale en MA-studente en die Dowe gemeenskap.NIE FIKSIE SAGTEBAND 213 mm x 137 mm /- 238 bladsye ISBN: 9781928530534
Opvoedkundig

Opvoedkundig

  • My child is deaf or hard of hearing. What now?
    $44.6 $82.51
  • Learn to read. Learn to lead
    $66.4 $126.82
  • My kind is doof of hardhorend. Wat nou?
    $69.49 $134.12
  • A Trade Creditor’s Handbook
    $54.36 $92.41

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE