GUTSCHEIN-TEMPEL.DE ≡ Bullet Vibrators Glass Dildos Sex Toys Faux Gauge
  • Nie-Fiksie

  • Die ander dogter

Die ander dogter

$56.18 $92.7
BESKIKBAAR IN Julie 2025 NIE-FIKSIE SAGTEBAND FORMAAT: 200 X125 PRYS: R260.00 224 BLADSYE ISBN 9781067234607Naòmi Morgan is ’n bekroonde vertaler van veral Franse dramas. In 2025 word die Kyknet-Fiësta vir die Beste Vertaling van ’n Teks aan haar toegeken vir Samuel Beckett se Ons wag vir Godot. Sy het reeds drie novelles van Eric-Emmanuel Schmitt vertaal wat ook vir die verhoog verwerk is: Oskar en die Pienk Tannie, Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran en Madame Pylinska en die Geheim van Chopin. Vir eersgenoemde twee titels het sy in 2015 die Suid-Afrikaanse Vertalersvereniging se prys vir Uitnemende Vertaling van Kinderliteratuur ontvang. Die Ander Dogter deur Annie Ernaux (Nobelprys 2022) is die tweede Nobelprywenner wat sy in Afrikaans vertaal. In 2010 verskyn Die Afrikaan deur Jean-Marie Le Clézio (Nobelprys 2008). Sy is ’n Chevalier de l’ordre des Arts et des Lettres van die Franse Republiek en ’n navorsingsgenoot van die Universiteit van die Vrystaat.
Nie-Fiksie

Nie-Fiksie

  • Uilvlug in die skemer
    $63.63 $118.35
  • Die ander dogter
    $56.18 $92.7

© 2026 - GUTSCHEIN-TEMPEL.DE